Vir maande het ek uitgesien na vandag, almal het hul sport en hobby, hierdie is nou maar myne. “Dankie ook aan my liefie dat jy vandag saam was.” Waar kry jy ‘n vrou wat sal saamgaan varswatervisvang terwyl jy op ‘n tropiese eiland is? Ek is verder speechless en dankbaar vir die ervaring.
Frikkie en Annemarie Roux van Boksburg.Monster Fishing Park in Thailand.
Gerieflike afdak, gemaklike stoele asook iets te drink en eet ook.Kry vir jou ‘n gids wat heeldag saam met jou is. Die beste fishing guide – hierdie ou het hard gewerk, maar dit net so saam met my geniet. ‘n Pacu van so 5kg.
NOTE: This Membership is exclusive for Pro Mania Anglers
You need to be:
– A Pro Mania Member (Non-Member or Full)
– Affiliated to SAFBAF (Can do through Pro Mania)
– Choose between Monthly (Card Only) or Annual (Card or EFT)
– For more Information Contact Cecile Sirgel at 076 813 0890
R399.00 per year
+ 12 months of unrestricted access to For Anglers. Annual members save R80.00.
Entry to all Pro Mania competitions and Classics.
+ Choose from secure credit / debit / cheque card or EFT payment methods.