‘n Drie-spesie Uitstappie by Thabo Se Dam
Teks: Énnes Steyn Fotos: Charmagne Grimbeek & Énnes Steyn

Wanneer jy tehore kom van ’n nuwe water waar jy nog nie gehengel het nie, en dan nog boonop die fotos sien van hoe goed die vis en die oewer lyk, maak dit nou maar eenmaal die hengelaar binne jou wakker. Jy begin dan dadelik dink en planne maak oor hoe jy so ’n water…