‘n Klein geheimpie vir groter karp!
Schalk deel sy metode in detail, en verduidelik dat deur twee voere te kombineer, die beste uit elkeen gehaal kan word.
Schalk van Breda en John Henry Sinclair het gaan hengel by Jackie Leonard en spesifiek die groter Vaaldam karpe geteiken. Op ‘n moeilike dag vang hulle steeds 25 vis vir 54kg, en teen die middag tel die tempo mooi op. Schalk deel sy metode in detail, en verduidelik dat deur twee voere te kombineer, die beste uit elkeen gehaal kan word. #supercast #svb