fbpx
Bank AnglerVideos

Nog videos vanaf die Streek 5 by Nautedam

Die Protea Juniors het die wind van voor gekry en Namibië wen die reeks. Hulle hengel almal hard, en Namibië verdien die wen. Lees ook in die November Oewerhengelaar wat Ryno Annandale skryf rakende sy prestasie en leerpunte.
Senior Federasie Spanne hengel vir die eerste keer in dieselfde toer saam met die Proteas, en doen baie goed.
Klippe en vashaakplekke moet met wysheid en insig oorkom word, tesame met so ‘n paar bobejaantruuks. Ryno en Bennie vertel ons wat het op hulle pen gebeur en hoe hulle die individuele medaljes verower het.

Related Articles

Close