NOU AAN DIE GANG: Welding Alloys Vaaldam Karp Challenge 2022

Op 1 Julie het Eco-Care Trust die Welding Alloys Vaaldam Karp Challenge 2022 geloots. Hierdie unieke karpkompetisie duur tot 30 Oktober, so dit is nou reeds goed aan die gang. Nog hengelaars is welkom om aan te sluit (sien kontakte hieronder) met deelnemers wat kans het om die kontantpryse tot einde Oktober in te palm.
Dit is ‘n toernooi vir oewerhengelaars, maar kano’s en aasbote is toelaatbaar, en vind plaas by drie hengeloorde op Vaaldam – Oranjeville Vakansie-oord, Weltina-karavaanpark en Mihanzi-hengeloord. Die wenners word deur die lengte van die vis bepaal, met die langste karp wat die algehele wenner is, en wenners word ook maandeliks aangewys.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button