Array
(
    [0] => thumbnail
    [1] => medium
    [2] => medium_large
    [3] => large
    [4] => 1536x1536
    [5] => 2048x2048
    [6] => jannah-image-small
    [7] => jannah-image-large
    [8] => jannah-image-post
    [9] => rwi-featured-thumb
    [10] => woocommerce_thumbnail
    [11] => woocommerce_single
    [12] => woocommerce_gallery_thumbnail
    [13] => shop_catalog
    [14] => shop_single
    [15] => shop_thumbnail
)
Bank Angler

Nou Beskikbaar

Hengel Klipdriftdam In Die Winter

Klipdriftdam in die winter is soos jou ouer boetie – jy is reg deur die jaar lief vir hom, maar tog gaan daar tye wees wat hy jou boelie! So was Klipdrift weer op sy stukke. In die week van die skiet van ons volgende DVD Volume 60 het ons bietjie reën gehad, so dit was behoorlik koud langs die water gewees. Vir hierdie aflewering het ons al die wenners van die “Hier Bly Ons  Alweer” fotokompetisie uitgenooi om Klippies saam met ons aan te durf. Ruan Beetge het amper 100 000 ‘views’ op sy video bymekaar gemaak, so hy was aangewys as ons wenner. Monty Pienaar, wat die kompetisie vir ons afgeskop het moes natuurlik daar wees, en Wimpie Jansen van Vuuren was ook in die medaljes. Schalk en Wimpie teen Ruan en Monty met die gesamentlike gewig van die twee grootste karpe sou die wenners aanwys. Geld in die kittie en die verloorders koop pizza…

Kleindamhengel Op Ons Voorstoep

Ek en ‘n goeie vriend van my, Pieter het besluit ons wil sy seuntjie Raiden ‘n bietjie dam toe vat en self ‘n bietjie lyn gaan nat maak. Ons het al ons opsies oorweeg en besluit om Wonderland 45 te besoek. Vir diè wat nie weet nie, Wonderland 45 is geleë op die Boschkop pad tussen Pretoria en Bronkhorstspruit en slegs 30 minute se ry vanuit Pretoria. Vir die manne en vroue wat wil hengel maar sukkel om hengellisensies te kry is Wonderland 45 die plek vir jou – dis privaat gronde en damme en hulle benodig geen hengellisensie van jou af nie.

0 0 vote
Article Rating

Related Articles

Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x
Close

Support us by turning off your Adblocker.

Advertising funds all the free content we are able to share. Consider turning your adblocker off to enjoy all the great FREE tips, advice and videos we have to offer.