Array
(
    [0] => thumbnail
    [1] => medium
    [2] => medium_large
    [3] => large
    [4] => 1536x1536
    [5] => 2048x2048
    [6] => jannah-image-small
    [7] => jannah-image-large
    [8] => jannah-image-post
    [9] => rwi-featured-thumb
    [10] => woocommerce_thumbnail
    [11] => woocommerce_single
    [12] => woocommerce_gallery_thumbnail
    [13] => shop_catalog
    [14] => shop_single
    [15] => shop_thumbnail
)
Bank Angler

Nou Beskikbaar

Wat Is SA Poeier En Waarvoor Gebruik Hengelaars Dit?

Apie Potgieter, Loutjie Louwies, Niel van Rensburg, Deon Smit en Willie Richards vertel ons meer.

Beginners Se Tien Stappe Tot Hengelsukses

Vir elke man daar buite is die tyd om te “relax” maar bitter min. Tussen die druk van werk na huis is dit moeilik om nog plek te kry waar jy net kan wees. Waar voete opskop en stilte ‘n gegewe is. Dis juis hier waar die nuwe hengelaar, die man wat net elke dan en wan sy lyn natmaak en die hengelaar van formaat mekaar vind. Waarom nie dan bietjie verder uitreik en self aan kompetisies begin deelneem nie, dis beslis in elkeen se broek! As nuwe hengelaar in die “Feeder” faset het ek nog hope om te leer by groot name soos Jumbo Willemse, Andre Bezuidenhout, Louis Steyn, Gys van der Westhuizen, Werner Lubbe, Quinton van der Heever en Shahed Nosarka. My hengel resumé is nog skraps, maar manne, hierdie is nou die ideale stokperdjie en sport vir die man wat regtig net bietjie stilte en selfwees nodig het.

0 0 vote
Article Rating

Related Articles

Subscribe
Notify of
0 Comments
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x
Close

Support us by turning off your Adblocker.

Advertising funds all the free content we are able to share. Consider turning your adblocker off to enjoy all the great FREE tips, advice and videos we have to offer.