Nuwe Reëls Tree In!
Die nuut aangepaste reëls wat SAVOF onlangs bekend gemaak het en wat van toepassing is op alle kompeterende hengelaars in Suid Afrika het sommige hengelaars geskok en ander het dit weer heel goed aanvaar. Ons delf dieper en fokus op een só reël...

Een van die reëls wat hengelaars baie vrae oor gehad het in die laaste tyd is die reël oor die aangepaste strop, oftewel “safety rig” soos dit alombekend staan. Ons hier by Die Oewerhengelaar moet egter erken dat ons ’n voorstaander van dié tipe strop is omrede dit die bewaring van die visse verseker, asook…