Ons LESERS spog! • Our READERS brag!
DESEMBER 2024
LESERS VANG VIS!
Hierdie is ons lesers se eie blad waarop hul vangste spog-erkenning kry. Epos die foto met besonderhede van die vangs aan die adres hieronder. Volgens wet moet die ouer of voog toestemming verleen om foto’s van minderjariges te publiseer. By inskrywing voeg by: “Ek verleen toestemming tot publikasie”. – Red.
READERS CATCH FISH!
This page recognises the catches made by readers – bragging rights are guaranteed! Email photos to the address below. By law parents or guardians must give permission to publish images of minors. The following permission must be added to your entry: “I give permission to publish”. – Ed.
Stuur jou foto/’s en besonderhede van die vangs na / Send your photo/s and details of the catch to lesers@foranglers.co.za
Wikus Helberg
My man, Wikus Helberg, het op Saterdag 2 November 2024 aan die maandelikse klubkompetisie van die Secunda Hengelklub deelgeneem. Hulle het by die Trichardtsfontein-dam gehengel en hy het sy grootste baber tot dusver gevang – ‘n indrukwekkende 16,6kg – en dit alles met die nuwe 10 pond-lyne wat hulle nou moet gebruik. Anne-Marié Helberg.
The latest digital edition of STYWE LYNE/TIGHT LINES is now available!