
Ons LESERS spog! • Our READERS brag!
APRIL 2025
LESERS VANG VIS! / READERS CATCH FISH!
Hierdie is ons lesers se eie blad waarop hul vangste spog-erkenning kry. Epos die foto met besonderhede van die vangs aan die adres hieronder. Volgens wet moet die ouer of voog toestemming verleen om foto’s van minderjariges te publiseer. By inskrywing voeg by: “Ek verleen toestemming tot publikasie”. – Red.
This page recognises the catches made by readers – bragging rights are guaranteed! Email photos to the address below. By law parents or guardians must give permission to publish images of minors. The following permission must be added to your entry: “I give permission to publish”. – Ed.
Stuur jou foto/’s en besonderhede van die vangs na / Send your photo/s and details of the catch to lesers@foranglers.co.za.
Henrico Coetzee
Ek het hierdie massiewe baber van 21kg in die Rietrivier teen skemer met ‘n pop gevang.

Nog MOET-LEES artikels | More MUST-READ articles
Johan Weitz

Gevang in ‘n musipale pan in Danielskuil. Die pan is nou so vier jaar hier en die vis groei teen ‘n tempo. Ek catch en release. Ek het Super Cast honey floats en SvB-voer gebruik.
Jayden Weitz
Jayden is 13 jaar oud en het in Danielskuil-pan in die Noord-Kaap gehengel. Hengelgerei en aas was ‘n 10vt BAT-stok, SvB-voer en ‘n perdeby float.

Tiaan Fraser
Skoon pitte gebruik, gewone karp ongeveer 8kg. Gevang by Riverview Fishing Adventure.
