fbpx
AdventureBank AnglerFishing TipsLatest Issue

ONS SOEK DIE “GOLDEN THREAD” BY GOLDEN MOON

Die Vaaldam is nou wel net een dam, maar met talle oorde en water wat uit twee totaal verskillende rivierstelsels invloei, met talle baaie, inlope en sloepe en verskillende bodems, bly dit ’n mengelmoes van verskillende omstandighede. Moet nooit vir een oomblik dink jy kan Vaaldam orals op een manier aanpak nie.

Die Sensation Tempo stokke wat Pieter so suksesvol gebruik. Akkuraat hengel is uiters belangrik. Op ‘n koel laat winteroggend, besoek ek en Pieter Bothma een van die oorde in die Vaalrivier been, Golden Moon. Pieter is ’n lid van dié oord en het toegang. Albei van ons sou die volgende dag klubkompetisies hengel, onder andere…

Exclusive to Premium Members only – Get a 14-Day Free Trial Now!

Become a member today starting from R49.00 per month and you’ll receive unlimited access to all the content from The Bank Angler, Tight Lines, The Carp Angler and The Bass Angler. Membership also includes exclusive videos and free access to our member’s only events and much more!

Log In Become a Member

Related Articles

Close