Our Readers Rights (Readers Catches) – July / August 2019

DENIQUE LOCHNER, KWAGGASHOEKDAM Wat ‘n voorreg was dit nie gewees nie, naamlik om diè potbelly te kon vang! Kwaggashoekdam het van die mooiste karpe. Gewone plain tigernut met gegeurde fake-maize was die wenresep. Dankie baie vir die tydskrif. Wil ook SACS bedank vir die moeite wat hulle doen met hierdie pragtige venue. JOHAN EN LIZELLE…