PRODUKFOKUS: DEEPER PRO PLUS 2 SMART SONAR

Waar is die dae van bruinbrood en heuning, self gemaalde mieliebom en daar gaan jy?
Dis vir my ‘n voorreg om die Deeper Pro Plus 2-sonar aan lesers voor te stel, in beter verstaanbare taal ‘fish finder’. En mense, is dit nou vir jou ‘n bolletjie gelaai met van die beste tegnologie beskikbaar! En wat dit nog meer aanloklik maak is die verskillende maniere hoe dit aangewend kan word.
Wat is die Deeper Pro Plus 2? Dis ‘n sonar (visvinder) wat dit vir jou makliker maak om die bodem van enige dam of see beter te verstaan, so jy kan nie net vis-aktiwiteite bestudeer nie maar ook seker maak jy plaas jou lyne op die perfekte diepte en regte areas waar die visse gewoonlik wei. Wat dit uniek maak is die feit dat jy dit met jou visstok kan inwerp, of vasmaak aan ‘n aasbootjie of selfs met sy bykomende flexi-arm kan vasmaak aan jou rubber duck vir daai spesiehengelaars.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button