
RIAAN ALLEMAN: Hengel by Ohana Fishermen Cabins
‘n Paradys naby die huis
Ons is altyd op soek na nuwe plekke en daar is geen beter platform as die immer gewilde Facebook om na dié juwele te soek nie. Ek het dood eenvoudig die woorde ‘fishing places’ ingepons toe die naam Ohana Cabins my oog vang. Ek het nie gras onder my voete laat gr
#foranglers
#tightlines
#stywelyne