RIAAN ALLEMAN: Winterhengel in sy volle glorie

en die Rooispan by Roodekoppies

Dit was middel Junie en die groot vis het by Roodekoppies geloop, so ek moes eenvoudig net plan maak om ‘n sessie daar te reël. Maar met die veiligheidskwessies by ons damme kon ek dit nie alleen aanpak nie en is ek vergesel deur my neef, Chrisjan Stander, ‘n nuweling in spesiekringe, en dan ook die manne van die ‘Rooispan’ wat geen bekendstelling nodig het nie. Die lede van die Rooispan wat my bederf het met hulle teenwoordigheid was Frans Delport (Sloet), Tiaan Diederiks en Ralf Coertze, en al wat ek kan sê is, dit was voorwaar ‘n sessie uit die boeke!

#foranglers
#stywelyne
#tightlines
#stywelynetightlines

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

Become Premuim Member

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 6000+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here
Back to top button