Wanneer die land weer oop is vir hengel… Olifantsrivier Hengel
Rivierhengel saam met Jan van Schendel, Holland se top hengelafrigter

Jan van Schendel, die nasionale afrigter van Holland se hengelspanne, wenner van vele medaljes, lid van FIPS se tegniese kommitee, entrepreneur en adviseur by een van die wêreld se grootste lokaas maatskappye, Marcel van den Eynde, het vir ons kom kuier in Suid-Afrika.