SA Kunsaashengel-kampioenskappe, Vaalrivier: SENIOR KUNSAASHENGEL-KAMPIOEN, 2022

Edrich Reynecke, ‘n tweedejaarstudent verbonde aan die Noordwes Universiteit, was oorstelp van vreugde om die jaar as die Senior Kunsaashengelkampioen gekroon te word. Dit was vir hom nie net ‘n groot verrassing nie, maar ‘n sukses wat vir die res van sy lewe by hom sal bly.
Hy hengel reeds van ‘n baie jong ouderdom af saam met sy bekende hengelpa, Pieter Reynecke. Weens skoolverpligtinge kon Edrich egter nooit ten volle sy aandag aan die hengel gee nie, ongeag die feit dat hy vroeg reeds as junior ook sy merk in kunsaashengel gemaak het. Hy het by verskeie geleenthede vir sy provinsie, Sentraal Gauteng, se Senior A-span tydens vorige SA Kampioenskappe deelgeneem.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button