fbpx
Bank AnglerSkole Liga

SA Skole Kampioen van Kampioene – Dag 1 Uitslae

Die eerste dag van die SA Skole Kampioen van Kampioene wedstryd is afgehandel, waar daar twee sessies gehengel is. Daar het n paar bul visse uitgekom en die oggend sessie het goed verloop. Hengel in die middagsessie was egter kliphard en daar moes hard gewerk word vir elke vis. Hier is die uitslae en n paar fotos na die eerste dag.

Related Articles

Close