Bank AnglerSkole Liga

SA Skole Kampioen van Kampioene – Dag 1

Die heel eerste SA skole Kampioen van Kampioene vind van vandag af plaas by die Nyl in Limpopo. Andries Maree het die verrigtinge geopen en die historiese gebeurtenis het aan ang geneem. Daar is 9 hoërskole en 8 laerskoolspanne wat die geveg gaan uitbaklei om die beker.

Related Articles

Back to top button