Sirkelhoek Vir Marlynhengel
Deur Jacques Loots

Lewendige aas op sirkelhoek-strop vir Marlynhengel Hierdie lewendige aas sirkel hoekstrop is ’n beproefde marlynhengel metode wat in die waters van Suid-Afrika beproef is en sal werk in enige lewendige aas visvang situasie. Maklik om aanmekaar te sit met net ’n paar krimpers, “heat shrink” en lyn beskermingspypie. Hierdie strop sal aanbly deur selfs die…