Wanneer die land weer oop is vir hengel… Soms Moet Mens Net Bietjie Ontspan
Deur: Molli van der Merwe
Na ’n hele paar ernstige groot spesiekarp hengel sessies, het ek bietjie gesmag na ’n lui lekker rustige uitstappie na die viswaters. Ek en Wors was toe gelukkig om saam met ’n vriend die geleentheid te kry om by ’n privaat oewer op die Vaalrivier te kon hengel.