Spangled Emperor Vakansieverrassing!

Ek was middel Mei vanjaar saam met my familie op vakansie in Mosambiek, meer spesifiek by Ponta Malongane. Op 11 Mei is ons af strand toe om bietjie lyne te gaan natmaak. Ek het ook besluit om my drone op sy eerste ‘aas-vlug’ te vat (sien video). Ek het die aas op my Splashdrone 3+ gelaai en toe ongeveer 280m die see in gevlieg, en die aas laat val. Met die drone veilig teruggeland, het ek so 10 minute gewag toe ek voel daar lóóp die lyn. Na ongeveer 15 minute se lekker stoei het ek die vis uit en op die sand. Die ‘monster’ was ‘n pragtige spangled emperor. Ons het ongelukkig nie ‘n skaal gehad nie, maar ek skat hom op so 600mm lank en ongeveer 5kg.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button