Spesiekarp Toernooinuus

Op Vrydag 1 April om 09:00 by die Roodekoppies Angling Resort het die 75 deelnemers aan die FK Specimenkompetisie bymekaar gekom vir die opening. Reëls is bevestig en die pentrekkings gedoen, en daarna is die spanne na hul staanplekke om vir die naweek kamp op te slaan. Die hengelaars het ongelooflik uitgesien na die kompetisie en natuurlik om die groot prys van R25 000 te wen. 

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button