SPESIEKARPHENGEL: WINTERSUKSES BY FLORIDAMEER

Deesdae, met die petrol wat so duur is, is dit ‘n moet om na nader plekke te kyk as alternatief vir so ‘n paar dae se hengel. Ek behoort al amper 30 jaar aan die Floridameer-hengelklub in die Wesrand. Die meer is al jare bekend vir sy groot karpe, en is ook bekend vir Europese baars wat jare gelede daarin geplaas is.

Dit is ‘n dam baie naby aan my hart waar my eerste paar regte groot karpe en PB’s vandaan kom. Die feit dat die dam ook naby my huis is, is ‘n groot bonus. Dit is maklik om jou vinger op die dam te hou om te hoor en sien wat waar uitkom en dit is maklik om na werk gou te stop en so ‘n bietjie aas op ‘n sekere plek te gaan insit.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button