fbpx
Bank AnglerVideos

Streek 5: Die Proteaspan se Strategie

Nautedam, Namibië

Die manne in groen is die room van die land en hulle wys presies hoekom hulle in die span is. Namibië veg verbete, maar die groen en goud was net in ‘n ander klas. Ons voer ‘n baie insiggewende onderhoud met die kapteine van albei spanne en bring vir julle die “Uncut Version”.

Related Articles

Close