STYWE LYNE TIGHT LINES Cover: December 2024
OP DIE VOORBLAD | ON THE COVER
VOORBLAD: Fransien Myburg | FOTO: Charmagne Grimbeek
Met die RATEL Vroue Tuna Uitnodigingstoernooi by Gordonsbaai het Fransien Myburg op die boot Black Pearl hierdie 52,8kg geelvin-tuna gevang. “Om tuna in die Kaap se waters te gaan vang, is nie net ‘n sport nie – dit is ‘n ware belewenis!” sê sy. Lees haar verhaal in hierdie uitgawe!
And remember … we look forward to YOUR catches! Who knows, maybe you’ll also end up on the front cover of Tight Lines! Send it to: stywelyne@stywelyne.net
En onthou … ons sien uit na JOU vangste! Wie weet, dalk beland jy ook op Stywe Lyne se voorblad! Stuur dit na: stywelyne@stywelyne.net
The latest digital edition of THE BANK ANGLER / DIE OEWERHENGELAAR is now available!