
STYWE LYNE TIGHT LINES Cover: July 2024
Leser Henrico Meyer het ses ure met hierdie veglustige bronshaai in die branders by Boggomsbaai geveg voordat hy, met behulp van ‘n hulpvaardige medehengelaar, Schalk Burger, die monster kon uittrek. Die haai het volgens die omskakelingtabel 213kg geweeg. Lees die volle verhaal in hierdie uitgawe. FOTO: Schalk Burger.
#stywelyne
#tightlines
#foranglers
#stywelynetightlines
#cover #voorblad