
STYWE LYNE TIGHT LINES Cover: June 2024
OP DIE VOORBLAD | ON THE COVER
VOORBLAD: Frik du Preez HOOFFOTO: Jessica de Villiers INLASFOTO: Komplimente van Bloubul Rugby Unie.
Ja, jy’t reg gesien, dis die legendariese rugby Springbok, Frik du Preez! Hy’t saam met Werner Lubbe by die Nyl-dam ‘n geskiedkundige tweedae hengelsessie ervaar en geniet. Lees die volle verhaal in hierdie uitgawe.
En onthou … ons sien uit na JOU vangste! Wie weet, dalk beland jy ook op Stywe Lyne se voorblad! Stuur dit na: stywelyne@stywelyne.net