Stywe Lyne Tight Lines JUNIORS: September 2024

Send your photo's to us: stywelyne@stywelyne.net

Email a clear photo of a junior with his or her catch with the details of the catch, name and age, marked “Juniors” to: 

stywelyne@stywelyne.net.

NB: Fish must be held preferably in a horizontal position with two hands, with no fingers in the gills or eyes, and not hanging on a hook.

Photos of endangered species such as Brindle Bass, Natal Wrasse, Potato Bass, Sawfin and Seventy-Four are not accepted.

BELANGRIK: Dit is belangrik dat visse so vir foto’s geposeer word dat geen handeling, wat deur ander as mishandeling gesien kan word, verskyn nie. Die korrekte manier wat ons ons jong hengelaartjies moet leer is dat twee hande gebruik word, een onder die voorste gedeelte van die lyf en een onder die stertkant.


VERY IMPORTANT: By submitting images of persons under the age of 18 years for publication, the person doing so gives full permission to publish it.  

BAIE BELANGRIK: Die persoon wat beelde van persone onder 18 jaar voorlê vir publikasie verleen volle toestemming om sodanige beelde te publiseer.


LUKE SAVORY

Luke, 14 years caught this 32,5kg couta (king mackerel) at Lulas Paradise, BD Point in Mozambique.


WILHELM “VELLE” BEZUIDENHOUDT

Velle was saam met sy pa, Willa die beroemde “The Reel Guy”, met sy ma en suster vir ‘n naweek by Little Long Creek gedurende Julie. Ten spyte daarvan dat dit so koud was dat al hul water gevries het, was hy goed genoeg om hierdie pragbaars te vang!



RAY RIDDEN

When Ray and his father are not out at sea with their fishing boat, they’re fishing from the beach with a trolley.

Ray released this musselcracker after catching it. The fight was tough, but worth it!



ZANDER LABUSCHAGNE

Die 13-jarige Zander het hierdie grootbek-swartbaars by Ebotse Estate in Benoni met ‘n crankbait aangekeer.


LOUIS MEYER

Louis (6 jaar) het hierdie pragtige jong galjoen van 80 gram by Stilbaai op 2 Julie met ‘n witmossel geflous. Dit was sy eerste galjoen en die vis het die jong man behoorlik laat sweet, so die opwinding was baie groot toe hy dit veilig tussen die uitdagende rotse geland. Die vis is veilig teruggeplaas. Ongelukkig is die vakansie nou verby anders was ons elke naweek terug by die water want die hengelkoors loop hoog by hierdie jong man. Hy is baie opgewonde om volgende jaar terug te keer om te poog vir ‘n groter vis. -Walter Meyer.


REINHARDT SCHOEMAN

Reinhardt het dié grootbek-swartbaars uit Arabiedam gevang met ’n crankbait. Daleen Schoeman.


The latest digital edition of STYWE LYNE/TIGHT LINES is now available!

The latest digital edition of THE BANK ANGLER / DIE OEWERHENGELAAR is now available!

5 1 vote
Article Rating
Subscribe
Notify of
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x