Stywe Lyne Tight Lines LESERS | READERS: August 2024

Hierdie bladsye is opgedra aan ons lesers om hul vangste te vertoon. 

OM IN TE SKRYF: E-pos ‘n foto en detail van die vangs as aanhegsels gemerk ‘Lesers’ na: 

stywelyne@stywelyne.net


These pages are dedicated to our readers to showcase their catches. 

TO ENTER: Email an image and details of the catch as attachments to: stywelyne@stywelyne.net marked ‘Readers’. 


FOLLOW US ON:

www.facebook.com/stywelyne

www.instagram.com/stywelynetightlines/


ROSS WILLE

15-Year-old Ross is from Somerset West. He caught this beautiful 35kg couta at Sodwana.


NICK VAN ZYL (Legasea Safaris)

In July this year Pretoria-based guide Nick van Zyl was in action in Limpopo Province in search of bass, and among the catches were these bass that weighed from 3,5kg to more than 4kg. Over the two-day bass safari, he and his party used square bill cranks in various colours. “Colour didn’t matter much,” says Nick, “it was a matter of getting the bait into the right location and depth!”



DANIE VON MOLLENDORFF

Danie was by Kleinkrantz toe hy die mooi galjoen met rooiaas vang.


ANNELIZE NAGEL

Annelize het die baars by ’n privaatdam net buite Margate met ’n plastiekwurm gevang. Haar visstok was Loomis Spin met ’n Loomis 6000 katrol.

Sy het ook die see aangedurf en was gelukkig met haar heel eerste elf vanaf Margate Pier, met sardien op ‘drift’-metode gevang. Dit het 1,2kg geweeg.



JUHAN VENTER

Juhan het die gestreepte harder met tjokka as aas aangekeer by Marina Martinique in Jeffreysbaai. Marianne Venter.



MEGAN OOSTHUIZEN

Ek het onlangs eers begin visvang en die gogga het my nou behoorlik gebyt. Ek was by Fosrite waar ek ’n 9,3kg karp gevang het. Dit is met Juana floaties en Dusk and Dawn dip gevang. ’n Volgende keer was ons by Draaifontein toe ek my heel eerste baber vang, dit het 11kg geweeg.


WILLIE EN LETTIE KOEKEMOER

Willie en Lettie was gelukkige wenners op ons ‘live show’ en het elkeen ’n Stywe Lyne-hemp gewen. Hulle stuur vir ons gereeld foto’s van hul vangste: stywelyne@stywelyne.net, daarom so maklik om te wen!

Volg ons elke tweede Donderdag op YouTube om 19H00, onthou om die ‘live’-funksie te kies. https://www.youtube.com/@ForAnglers/streams

Hulle was by Ramsgate uit diepsee toe om ‘bottoms’ te vang. Lettie wys haar vangste!


WILLIE KOEKEMOER

Stompie, (Willie) se twee bronze breams, was met pienk garnaal aangekeer by Ramsgate.  


Alton from Arabia with a very nice bronze bream, caught with pink prawn from the beach at Ramsgate.


FOLLOW US ON:

www.facebook.com/stywelyne

www.instagram.com/stywelynetightlines/



5 1 vote
Article Rating
Subscribe
Notify of
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Back to top button
0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x