Bank issue 200
-
Bank Angler
EG Kerk Tuine Hengelkompetisie 2022
Na maande se beplanning skop ons tweede hengelnaweek af. Die vlae wapper en die baniere is op, die hengelaars sit en wag vir die sirene om te blaas. Die tyd het aangebreek en die eerste lyne is in die water. En die groot wag begin vir die eerste vis om uitgetrek te word. Met groot dankbaarheid aan ons Hemelse Vader was die naweek…
Read More » -
Premium Bank Mag
U. ELEGANT FUEL BLOEMHOFDAM BONANZA 2022
Na afloop van die Covid-inperking van die afgelope twee jaar kon ons vanjaar weer ’n gewone tradisionele Bloemhofdam Bonanza oor…
Read More » -
Premium Bank Mag
T. WINTERBESTEMMINGS: Vuurwarm AKSIE by Ifafi!
Ifafi by Hartbeespoortdam is en sal seker altyd ‘n top keuse wees as dit kom by grootkarphengel, veral in die…
Read More » -
Premium Bank Mag
S. WINTERBESTEMMINGS: Karpe en geelvisse by ‘n YSKOUE Henbase
My groot vriend, Danie Pretorius het ons genooi om saam met hom die bolope van die Vaalrivier bokant Grootdraaidam te…
Read More » -
Premium Bank Mag
R. Roodeplaat’s ‘trains’ with Barend Breedt
Roodeplaat Dam just outside Pretoria does hold big carp, and lots of them. We had received several requests to fish…
Read More »