A. VOORBLAD – TIERVISAVONTUUR: Pongolapoort se Tiervisse

September 2021 se voorbladstorie: Onbeplande hengelsessies is altyd die beste want mens weet nooit wat om te verwag nie, en vir die een of ander rede kry ek dan mooi vis. ’n Week voor my reis na Pongolapoortdam (Jozinidam) begin het, vertel my groot hengelvriend, Marius Rousseau vir my hoe hy en nog ’n hengelvriend, Tinus Ackerman vir ’n week by die dam gekamp en meer as 200 tiervisse met vleighengel gevang het. Van die klomp visse was agt van hulle oor die 12-pond wat hom en Tinus lelik seer gemaak het en tot ’n 25-pond leader gebreek het. Ek het dadelik viskoors gekry en besluit om ’n draai by die dam te maak.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button