TOERNOOINUUS: Loskop Kurper Bonanza, 5 Maart

’n Paar dae voor die Kurper Bonanza op Loskopdam het Johan van den Heever en sy span, wat al die pad van die Kaap af die Kurper Bonanza elke jaar bywoon, mooi kurpers gevang. Hy sê die besoedeling was hoër op in die rivier, nie in die dam nie – die dam het steeds mooi gelyk en hulle het ’n hele paar vet kurpers gevang.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button