TOERNOOINUUS: SAALAA SA Kampioenskappe, Vaalrivier, 2022

Die Suid-Afrikaanse Kunsaas Hengelkampioenskappe bly voorwaar een van die hoogtepunte op die kunsaashengel-kalender. Dit was dan ook geen uitsondering tydens dié jaar se kampioenskappe wat by die Vaalrivier vanaf 19 Maart 2022 tot 28 Maart 2022 aangebied is nie.
Aanvanklik sou die kampioenskappe by Theewaterskloof in die Kaapprovinsie aangebied word, maar moes om verskeie redes verskuif word na die Vaalrivier met Sentraal Gauteng en Sentraal Noordwes as gasheerprovinsies.
Die hengel en oefentyd voor die kampioenskappe is bemoeilik deur die uiterste weerstoestande wat beleef is. Vis was oor die algemeen baie skaars en omstandighede was nie gunstig om te kamp of te oefen nie. Dit is verder bemoeilik deurdat die rivier twee weke voor die kampioenskappe vir alle kunsaashengelaars gesluit was.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button