Tolderia – Die versteekte juweel

Soos dit Riaan Alleman betaam het ek so ‘n maand terug weer rondgekrap op Facebook en my oog het een spesifieke plasing gevang, Tolderia! Ek het in my lewe nog nooit van die plek gehoor nie maar toe ek die woord “swartbaar” sien toe glinster my ogies omtrent, as jy my vrou Anel se dag wil maak dan noem jy net baars en die bakkie is reeds gepak!

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Back to top button