
UIT & TUIS: Walvis-lywe vermaak OF verskrik ons met ‘n hengeltog!
Daar swem walvisse onder ons bote rond terwyl ons op soek is na … vis, en wat se genade is dit dat hul nie besluit om reg onder ons boot op te kom nie? Dis mos hulle gebied, so ons kan maar net weet dat ons absoluut gelukkig is om elke keer ongedeerd vanaf die water te kom! Tog kan ons te gemaklik praat van soveel vis gevang vir die dag, of dalk geen!