UIT & TUIS: Geen wegneem-ete, en pasop vir vonkelwyn!

Ons weet nou al teen die tyd dat hengelgerei eerste gepak word wanneer daar ‘n geleentheid is om te gaan visvang. Klere is ‘n bysaak, vir meeste van ons wat beskerming teen die son verkies, dra ons die langmou visvanghemde. ‘n Bypassende buff kan die prentjie mooi afrond, veral vir ons dames wat daarmee kan toor, handig vir die hare, nek, om die arm, en vir dié wat ‘n paar minute se son kort, pas dit as ‘n bloesie. Ek gebruik myne vir die kamera se lens ook.
Laaste gepak, en tog die nodigste, min sal dit erken, is kos en vloeistof!

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button