Array
(
    [0] => thumbnail
    [1] => medium
    [2] => medium_large
    [3] => large
    [4] => 1536x1536
    [5] => 2048x2048
    [6] => jannah-image-small
    [7] => jannah-image-large
    [8] => jannah-image-post
    [9] => rwi-featured-thumb
    [10] => woocommerce_thumbnail
    [11] => woocommerce_single
    [12] => woocommerce_gallery_thumbnail
    [13] => shop_catalog
    [14] => shop_single
    [15] => shop_thumbnail
)

A. Van Die Oewer

Vir almal wat reken Julie is ‘n miserabele , koue maand, ‘n stukkie goeie nuus om ‘n onverwagte maar welkome warmte om in hierdie maand te kom nes skrop, naamlik dat die dae het reeds begin langer word en die nagte reeds korter! So welkom aan hierdie uitgawe wat die heel eerste begin – hoe klein dit ookal is – van die volgende somer aankondig!
Maar eers, om ‘n vraag, eintlik ‘n klagte, wat in my inboks beland te probeer om met ‘n bevredigende verklaring te beantwoord, die volgende:
Die klagte is dat die nuwe formaat van die digitale blad of “baie moeilik om te lees” of “te deurmekaar” is. Wel, vir almal wat aan die gedrukte weergawe van die tydskrif so oor die jare aan gewoond geraak het, is dit wel ‘n aanpassing, vir sommiges meer so as vir ander.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button

Support us by turning off your Adblocker.

Advertising funds all the free content we are able to share. Consider turning your adblocker off to enjoy all the great FREE tips, advice and videos we have to offer.