Visse Is Verseker Nie Vasgemaak Nie
Frik en Henriëtte besoek ’n pragtige plaasdam in Mpumalanga en spog met prag-vangste van karp.

Lesers het sekerlik al die uitdrukking “visse is nie vasgemaak nie” gehoor. Gewoonlik gebeur dit wanneer vis verder langs die oewer uitkom, maar jy en jou penmaat nie vis kry nie en julle mekaar dan met dié gesegde probeer aanmoedig om moed te hou. So hoop ons almal dat die vis wel na ons voerplek…