Die sig in die water is een tot een en ‘n half meter diep. Daar is baie waterplante in die vlak water en die geles jag in die kanale tussen die plante. Ek is moedeloos want die geles wil niks weet van die forelvliegies wat ek vir hulle aanbied nie. Teen so agtuur die oggend merk ek op dat daar vis aan die oorkant van die rivier uitslaan.
KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!
Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 6000+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.
R55.00 per Month or R550.00 Annually
Become a Member
— OR —
LogIn