O. VYGEBOOMDAM: Huisboot avontuur

Oppidam het ‘n groot verskeidenheid van opsies as dit by verblyf kom waarvan die gewildste seer sekerlik kamp en die huisbote is. Daar is ook huisies wat ten volle toegerus is. Ons gesin het besluit om die naweek twee van die huisbote op die proef te stel, een boot vir die manne en een vir die dames. Ek moet dit net noem dat dit geensins nodig is om ‘n skipperlisensie te bekom om die bote te bestuur nie; die vriendelike personeel by Oppidam gee vir jou ‘n kort kursus alvorens jy op die dam gaan.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 1700+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R49.00 per Month or R499.00 Annually

Become a Member

Back to top button