Bank AnglerFishing TipsHow To

Wat as dit windstil is?

Woorde: Johan Marx

Soos meeste van ons weet kan dit maar lekker sukkel gaan wanneer die wind nie waai tydens ‘n sessie nie. Die wind skommel die water rond en maak die water meer suurstofryk, wat beteken dat die vis meer aktief is. Aktiewe vis beteken meer byte en meer vis in jou net. As die wind afwesig is, ‘hang’ die vis lui-lui sommer so in die water rond, hulle is minder nuuskierig en meer staties.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here

Related Articles

Back to top button