Bank Angler

Weerlig – 2

Saamgestel deur Werner Lubbe

Weerlig bly steeds een van die mees omstrede onderwerpe in die hengelwêreld waaroor sekerlik meer menings bestaan as oor dips en kleur. Daar is egter geen wegkomkans as dit by die feite kom nie en dan besef ons hoe nietig die mens maar eintlik is. Die gevolge kan verreikend wees en enigiets van slegs ligte beserings tot dood is moontlik in dieselfde milieu. Gegewe die feit dat die gemiddelde weerligstraal 10km lank is, maak hierdie natuurverskynsel een van die gevaarlikste om mee te deel. Voorsorg en die gebruik van weerlig monitors is egter slegs ’n verlaging van die risiko en geensins ’n waarborg nie. Geen beampte kan ’n absoluut veilige kompetisie verseker nie, en hengelaars moet besef dat ons blootgestel is aan die elemente. Ouers wat hulle kinders net by die water aflaai en eers na die kompetisie terugkeer moet mooi besin oor die alternatiewe beskerming wat beskikbaar is wanneer die veiligheid van die voertuig nie beskikbaar is nie.

KEEP FISHING ALIVE: If you like our work support For Anglers’ journalism with a digital membership!

Premium Digital

+ Current E-Edition of The Bank Angler, Tight Lines & The Carp Angler Magazine.
+ 2500+ Articles including weekly members only updates.
+ Digital Angling Library with over 38 back issues.
+ Aaskliniek Handboek 1, 2 & 3.
+ Access on 2 devices, anywhere, anytime.


R55.00 per Month or R550.00 Annually

Become a Member

— OR —

LogIn

Already a member? Log in here

Related Articles

Back to top button